I In 2001 maak ek kennis met John Stammers se debuut: Panoramic Lounge-bar. Versend as ‘n geskenk deur ‘n vriend, indertyd ‘n student aan Cambridge in die Regte. Jean Meiring natuurlik. Hierna volg hierdie leser Stammers se verruklike, komplekse, slim digkuns. Hy is onder andere ‘n samesteller van liefdesverse en uiteraard bekroon….