Etienne Terblanche gesels met René Bohnen oor sy bundel “By die nag se wit kant in” Baie geluk met jou digdebuut, Etienne. Jy het natuurlik reeds verskeie akademiese publikasies oor poësie die lig laat sien, veral met ʼn nuwe blik op die oeuvres van T.S. Eliot en E. E. Cummings ten opsigte van ekopoësie…