Charl Cilliers gesels met Joan Hambidge oor sy lewe, sy digkuns en vertalings. Hartlik geluk met jou jongste bundel A Momentary Stay. Jy het ʼn Afrikaanse van en jy dig in Engels. Waar het jy groot geword en waarom dig jy in Engels? Vertel vir ons iets meer van jouself. Ek is in…