16 September Slaggate Anderman pak pampoene vir sy skuilgat. In rowwe slote en slaggate soos ‘n mol. ‘n Knaagdier wat troos soek in die groot growwe grap van nog ‘n jaargang. Pampoenpitte is dae wat nie wil groei nie. En hy word nou grys van kop tot sole. Die voels moet kom. Hulle gladde…