Ons verneem dat die digter en skrywer Dolf van Niekerk vanoggend, Oujaarsdag 2022, in die ouderdom van 93 jaar oorlede is. Ons innige simpatie gaan uit na sy geliefdes.