Die Tweede In dié Baai van Storms kom Nuwejaar mos vrolik twee keer om: Vanjaar tog het die 2e ons gewek met ‘n baaierd én ‘n krismisbóm. Christmas Vanjaar het Sinterklaas láát gearriveer en die geykte tradisies op hul kop gekeer: ‘n Venster was sy skoorsteen en al die snoepgoed is…