Na aanleiding van Louis se Nuuswekkers oor Albaniese digters enkele weke gelede, lees ek onlangs die aangrypende verhaal van nog ’n Albaniese digter, Flora Brovina, wat in Kosova woon. Sy het slegs drie digbundels die lig laat sien en was veral bekend as ’n aktivis vir vroue-regte. Sy studeer medies en spesialiseer as ’n pediater in Zagreb. Sy gaan…