Op Poetry International se webblad is hul Nuusbrief vir Januarie onlangs geplaas en vandeesmaand word daar gefokus op die Israeliese en Japannese digkunste. Maar dit is die gedeelte oor die Israeliese digkuns wat my aandag trek; veral ‘n artikel met die titel “The importance of small things – An introduction to Nano-poetics” deur Gilad Meiri. Na ‘n…