grondstof Helena Ewert Die gedigte in hierdie debuutbundel is deurdrenk van die aardse oer-elemente en die seisoene. Helena Ewert skep haar gedigte uit dié grondstof. Die woorde kry ’n tasbaarheid, sigbaarheid en hoorbaarheid, ’n liggaamlikheid, waarmee sy ook die liefde besing. Sy gaan met woorde om soos ’n skilder met kleure, ’n komponis met klank…