FRAGMENTE UIT DOGEN. Vertaling via Engels in Afrikaans. Vert. deur Helize Janse van Vuuren Gegee aan Hironaga Hatano Die hele wêreld splinter in ontelbare stukkies. In die groot dood is daar geen hemel, net aarde. As liggaam en gees eers omgeruil het, bly net dit oor om te sê: verlede gees kan…