Hennie Nortjé wen die Ingrid Jonker Prys 2013 Hennie Nortjé wen vanjaar die Ingrid Jonker Prys vir Afrikaanse poësie met sy digdebuut, In die skadu van soveel bome (Queillerie, 2012). Petra Müller, Melt Myburgh en Henning Pieterse was die beoordelaars. Dié bundel bevat volgens een beoordelaar “talle sterk, afgewerkte gedigte waarin eienskappe van verskeie bome…
Tag: Hennie Nortjé
Louis Esterhuizen. Ekopoësie en die droogdok van menslike begeerte
Dat die hele kwessie van ekologie en die sogenaamde “groen”-poësie toenemend van belang raak in ons eie digkuns, is ‘n gegewe. Vroeër vanjaar was daar hoeka ‘n “Eco-poetics Conference” aangebied by die UC Berkeley en Evelyn Reilly, wat een van die aanbieders was, het dan ook haar lesing, getiteld “Environmental Dreamscapes and Ecopoetic Grief,”…
Digstring indeks
Hierdie inisiatief is na die voorbeeld van Brian Brodeur se hoogs suksesvolle weblog “How a poem happens“. Hiervolgens word op ‘n bepaalde gedig gefokus aan die hand van ‘n aantal standaardvrae aan die digter ten opsigte van die ontstaan van die betrokke vers. Ons glo dat gevestigde sowel as aspirant digters dié aaneenstring van digter en…
