Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: huldigingsgedigte N.P. van Wyk Louw

N.P. van Wyk Louw 50. Pirow Bekker

7 February 20207 February 2020 By Versindaba

  Verbeelde antwoord van Galileo Galilei – afgelei uit briewe aan hom deur die oudste van sy twee buite-egtelike dogters Virginia en Livia van die klooster San Matteo in Arcentri Ek sal die wil self en die denk                                  …

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Thomas Deacon

31 January 202010 February 2020 By Versindaba

  karoodorp: somersdag (met apologie aan N.P. van Wyk Louw)   die karooson het bloed geword geen treine meer wat fluit die wit-bont klaas-skawagter is die lokasiekind huil in die lokasie hoor die huil by die dorpsdam vrek ’n witborskraai en ou omies loop knokkelknieg in pep store-broekies rond dóér op die wipgatpad dreun lorries…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Daniel Hugo

24 January 202020 January 2020 By Versindaba

  Vir VWL ek dra die blou steen in my hand hy vat my hart na anderland   in die agterplaas wat flikker van die son het ek hierdie fles vol gruis gemaak – louwarm glim- mer dit nou in my skrywersnes   met die duifblou gruis in my hand hunker my hart na Sutterland…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50 jaar. Aankondiging

8 January 202012 February 2020 By Versindaba

Vanjaar (2020) is die vyftigste herdenkingsjaar van die sterfdatum van die gevierde Afrikaanse digter, prosaïs en dramaturg, N.P. van Wyk Louw, op 18 Junie, ’n week ná die eenhonderd-en-veertiende herdenking van sy geboortedatum op 11 Junie. Verskeie herdenkingsgeleenthede en -publikasies word vir vanjaar beplan. Versindaba, in samewerking met Bernard Odendaal en Ronél Johl, het einde…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. die unpersonen
  • Resensie: “Aan de vooravond” (Miel Vanstreels)
  • Joan Hambidge. Doeblet
  • Marthé McLoud. Geskil
  • Dylan Allen. 1984

Nuutste kommentaar

  1. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  2. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  3. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  4. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

  5. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon