Jacques Roubaud Die wêreld is klein, die wêreld is groot, punt. ’n Bespreking van aspekte van Jacques Roubaud se digkuns. . LA VIE: SONNET 000000 0000 01 011010 111 001 101011 101 001 110011 0011 01 Dit is die eerste kwatryn van die Franse digter, Jacques Roubaud, se sonnet “Die…
