Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Joanette van der Merwe resensie

Resensie: “Geleende Seisoene” (Carla Botha)

28 July 20222 August 2022 By Versindaba

        Geleende Seisoene deur Carla Botha, Minimal Press, 2022  Resensent: Joanette van der Merwe   Die uitgewersinligting beskryf Carla Botha se debuutbundel Geleende Seisoene (2022) as ‘n “diep menslike gesprek met elke leser… ieder en elk wat worstel met die alledaagse, kortstondige lewe – geloof, liefde en verliese”. In diens van hierdie…

Read More

Resensie: ‘n Bruin blaar tuimel (Henriëtte van Wyk)

11 November 202010 November 2020 By Versindaba

        ‘n Bruin blaar tuimel deur Henriëtte van Wyk. Minimal Press, 2020. Resensie: Joanette van der Merwe   Henriëtte van Wyk se debuutbundel is ‘n kreatiewe verwerking van aftrede en ‘n poging om tot verhaal te kom in ‘n leefwêreld wat eensklaps klein geword het, maar terselfdertyd skielik té groot is in…

Read More

Resensie: Uit die kroes (Lynthia Julius)

6 July 202015 July 2020 By Versindaba

      Uit die kroes deur Lynthia Julius. Kwela Boeke, 2020. Resensie: Joanette van der Merwe   In Lynthia Julius se debuutbundel Uit die kroes (2020) loop twee hooftemas deur al die gedigte: persoonlike geskiedenis en die geskiedenis van bruinmense in Suid-Afrika. Hierdie twee temas is onlosmaaklik vervleg – beïnvloed mekaar wedersyds in ʼn…

Read More

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "Kinderlê" deur Lynthia Julius
  • Resensie: "Miniatuur". (Johann de Lange)
  • Boekbespreking: “Taboek” (Riku Lätti)
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)

Nuutste bydraes

  • Andrea Sieberhagen. Koljander so deur die bos
  • Keith Oliver Lewis. vroeg ryp, vroeg vrot: mirror chat before the runway
  • 100 Duitse Bestes: Hermann Hesse (1877-1962)
  • Nini Bennett-Moll. Die veelkantige oeuvre van Marlise Joubert
  • Joan Hambidge. Oosterse digkuns II

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (I)17 June 2025

    Baie dankie, Ilse. Dié vertaalprojek is ‘n opwindende en uitdagende onderneming soos min vir my en Robert.

  2. Ilse on 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (I)9 June 2025

    Dankie vir die lieflike vertalings!

  3. Heleen Louw on Jacobus Swart. Franz Kafka4 June 2025

    Treffend uitgebeeld. Jou vermoe om die essensie van 'n lewe' te omskryf is iets besonders vir my. En dan jou…

  4. Caren Kearley on Resensie: “Dawerende stiltes” (Caren Kearley)4 June 2025

    Dankie Maria, jy is welkom om my te kontak as jy een wil bestel. carenkearley@gmail.com. Ek is Ninni ewig dankbaar…

  5. Joan Hambidge on Ilse van Staden. Deursigtige oggend3 June 2025

    Beeldskoon hoe hierdie gedig vloei.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon