Johannes Lodewikus Myburg is ‘n Suid-Afrikaanse skrywer en is op 17 Julie 1957 op Pietersburg in Noord-Transvaal (tans Polokwane in Limpopo) gebore en word groot in die Transvaal. Myburg begin reeds op jong ouderdom te skryf. In 1984 debuteer hy met Vlugskrif. Na tien jaar word Kontrafak uitgegee waarmee hy die Eugène Marais-prys verower. Kamermusiek verskyn in 2008 by…