Vanweë hul enorme produksie gebeur dit nie te gereeld dat daar in die Amerikaanse digkuns hande geklap word vir ‘n debutant nie. ‘n Onlangse uitsondering is egter die Meksikaans-gebore digter Jose Antonio Rodriguez wat enkele maande gelede met ‘n bundel The Shallow End of Sleep (Tia Chucha Press, 2011) gedebuteer het. Rodriguez, wat in die…