Fourie Botha gesels oor sy tweede digbundel “Krap uit die see” met Louis Esterhuizen Fourie, van harte geluk met jou tweede digbundel, Krap uit die see. Volgens my is hierdie bundel nie net ʼn bestendiging van jou digterskap nie, maar ʼn baie sterk vooruitbeweeg sedert jou reeds debuut, Donkerkamer (2011: Queillerie). Uiteraard is daar…
Tag: Krap uit die see Fourie Botha
Nuwe Publikasie: Krap uit die see. (Fourie Botha)
Krap uit die see Fourie Botha Krap uit die see is die tweede bundel van die jong digter Fourie Botha. Soos sy debuutbundel Donkerkamer wat op die kortlys vir die 2013 Ingrid Jonkerprys was, sluit Krap uit die see aan by die debat oor manlikheid, wat sowel geweld, lyflikheid, die vaderfiguur, homo-erotiek en doodgewone huislikheid…