Posts Tagged ‘Leun is van Rooyen gedig’

Leunis van Rooyen. Psigose

Monday, March 21st, 2022

 

psigose

 

deur ragfyn netwerk senuweë,

neurone, sinapse, selle

van sy brein breek opeens ’n

duiwelse denkstorm

skerp en skrynend in

sy harspan los

wat sy gees

laat gil

gil

 

© Leunis van Rooyen, 2022