Die afwesigheid van berge deur Louis Esterhuizen (Human & Rousseau, 2014; ISBN: 9780798164948; Prys (insl. BTW): R 170.00; Formaat: Sagteband, 128pp.) Resensent: Marlies Taljard Louis Esterhuizen se nuwe bundel, Die afwesigheid van berge is ʼn eerlike, diepgaande ontginning van die kollektiewe Suid-Afrikaanse psige, maar terselfdertyd is dit ʼn konfrontasie met die donkerste skagte van…