In die Januarie/Februarie-uitgawe van World Literature Today trek ’n onderhoud met die Albaniese digteres, Luljeta Lleshanaku, my aandag. Aangesien ek nog altyd van mening is dat daar sommer heelwat ooreenstemmende kenmerke tussen ons digkuns en die Oos-Europese digkunste bestaan, begin ek lees vir toepaslike stukkies kommentaar, en ja – na aan die einde van…