Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (27) Maram Al-Massri. Vertaling van Arabies via Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws. Slaap, daardie genadelose tiran Slaap, daardie genadelose tiran, gryp jou weg van my. Alleen langs jou tel ek die sterre wat afhang van jou wimpers en voel die pols van my…