My vertelling begin by ’n boekgeskenk van my pa, Merwe Scholtz. Voorin die boek skryf hy: Vir Marius Met Liefde Van Pa, Kers 2003 My pa se gesondheid het vroeër dié jaar ’n knou gekry en hy is kort voor Kersfees in 2005 oorlede. Rapport het Breyten Breytenbach genader vir ’n na-doodse…
