Marius Weyers deur Chris Vorster. Protea Boekhuis. Pretoria, 2023. Chris Vorster se biografie van die akteur Marius Weyers is een van die boeke wat ek vanjaar die meeste geniet het. Protea Boekhuis gee tans minder boeke uit, maar die kwaliteit van hulle produkte is steeds ononderhandelbaar. Ek dink hier ook aan…
