Versindaba nooi Afrikaanse en Nederlandse digters uit om gedigte voor te lê wat in gesprek tree met enige een van M.C. Escher se kunswerke. Enige digter wat al by ‘n hoofstroomuitgewer ‘n solobundel gepubliseer het of ‘n digter van wie ten minste 3 gedigte in een of meer versamelbundels opgeneem is wat by…
