Meer as woorde Rina Cascione Cascione maak haar debuut met Meer as woorde. Dit ontgin aspekte van die liefde, reise na Europa, weduweeskap en jeugherinneringe. Aan die einde van die bundel is daar vertalings uit Italiaans, haar derde taal, asook uit Engels en Spaans. Oor die outeur Rina Cascione het…