Lucian Freud voor sy esel (Met apologie aan N.P. van Wyk Louw) Hoe dun, hoe bleek, hoe swaar sy hand wat die kwas vashou, Elke vinger aan die draderige klou pyndeurtrek. Hy skraap verf van die palet; skiet dit teen die doek, Smeer en plet soos een wat weet Binnekort gaan hy alleen vertrek,…