Menslike genade Die punt is, sê die bonobo, ons is eenvoudig nie so skerp soos hulle nie. In sekere opsigte, werp die orang-oetang teë, is ons skerper – reuk, byvoorbeeld. Die bonobo skud sy kop treurig, ons het net nie hulle drang tot vernietiging nie. Dit lyk my hulle geniet dit, dis…