Posts Tagged ‘Mllet Moll gedig’

Mellet Moll. The fly

Monday, May 23rd, 2022

 

 

 

 

The Fly

 

Jeff Goldblum klim by een kapsule in

en later klim hy by die ander uit.

‘n Vlieg wil sy ontdekking saam ontgin

en nou kry Goldblum skubbe op sy huid.

 

© Mellet Moll, 2022