Divertimento KV 205 Hoe ver-ontwrig-ruk jy my dag – met groewe langs aan ’t glye op die spoor van nuttig-nugtere praktykies – Wolfgang Amadeus. Meteens oor- hoops – stawe, boë, rimpelinge silwer melodie, onfokusbare lense klinkklaarheid – met angste onder aangename frases, die onveronderstelde wat die botoon voer, dinge onvolkome eens bedroom maar…
