Ruan Fourie in geprek oor sy debuutbundel ‘n ope brief aan Dorian Gray, met Gisela Ullyatt . GU: Baie geluk met jou digdebuut, Ruan. Die voorblad is treffend, dog minimalisties. Vertel ons meer oor hoe die voorbladkuns gekies is? RF: My redaktrise, Martjie Bosman, het my gevra of ek iets spesifieks ingedagte gehad het vir…
Tag: ‘n ope brief aan Dorian Gray
Nuwe publikasie: ‘n ope brief aan Dorian Gray (Ruan Fourie)
’n ope brief aan Dorian Gray Ruan Fourie In hierdie debuutbundel word ’n liefdesgeskiedenis vertel soos dit deur verskillende stadiums beleef word deur die spreker. Aan die begin soek die spreker na ’n manier om sy liefde duidelik genoeg uit te druk; dan volg die ontnugtering en die belewenis van die geliefde as ’n leë…
