Al die veld is vrolik; al die voëltjies sing; al die kriekies kriek daarbuit’; elke sprinkaan spring. Al die koggelmannetjies kom om fees te vier; hier galop ‘n goggatjie, daarso dans ‘n mier. Al die veld is vrolik – C. Louis Leipoldt I Kroonden Die kroonden lê omgeval beenwit…
