Shirmoney Rhode Nomme 20 Delphi Straat Nomme 20 Delphi Straat (of Delphi Straat 20) is ʼn versameling van beide Kaaps- en Standaard Afrikaanse gedigte wat aanvanklik as performance poetry vorm aangeneem het. Dié gedigte reflekteer die ervaringe en gedagtes van die digter uit haar tienerjare en as eerste generasie student. Dit speel af in Elsiesrivier…