Posts Tagged ‘NP van Wyk Louw huldiging Grense’

N.P. van Wyk Louw 50. Grense (Voorlesing deur N.P. van Wyk Louw

Wednesday, May 13th, 2020

 

 

“Grense”, met reg as ’n sleutelgedig van die Dertigerbeweging in Afrikaans te beskou, het in 1935 in N.P. van Wyk Louw se debuutbundel, Alleenspraak, verskyn. Die opname van sy voorlesing van die gedig is een van 30 wat verskyn op ’n laserskyf getiteld N.P. van Wyk Louw – gedigte. Geen inligting word op die CD-omslag of die CD verskaf aangaande ’n samesteller of uitgewer daarvan nie. Op die CD verskyn wel die volgende kode: K5F05F1085312. Waarskynlik is die album met voorlesings saamgestel uit klankopnames in die SAUK-argief.

 

Klik hieronder om die voorlesing te hoor.

 

 

 

  •