Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Die jaar is al volstoom aan die gang, maar ons wens julle tog graag in hierdie eerste nuusbrief van 2023 ’n voorspoedige en produktiewe jaar toe. Die verwoestende aardbewings aan die begin van Februarie in Turkye en Sirië het die wêreld aan die hart gegryp. Die (steeds stygende)…