Vrystaters met ʼn neus vir die beeldende kunste moet toe môreaand (Donderdag, 28 Januarie) om 19:00 ʼn draai by die Oliewenhuis Kunsmuseum in Bloemfontein kom maak. ʼn Nuwe uitstalling deur Walter Meyer open dan, ʼn tien jaar retrospektief. Ek het in die situasie beland dat ek ʼn paar woorde moet sê by die geleentheid, so…
