Emma Bekker gesels oor haar debuutbundel “Skryn” met René Bohnen. . Emma, wat ʼn heerlike leeservaring is Skryn! Soveel invalshoeke – juwele binne-in ʼn kissie bo-op ʼn altaar in ʼn tempel. Baie toeganklik, maar ryk verpak. Pens-en-pootjies in jou bundel vol hoenders en kalkoene, tempels en skepe, besef ek dat die openingsgedig (bladsy 7), dien…