PERSVRYSTELLING 12 Desember 2019 Die derde AVBOB Poësiekompetisie: ʼn Plek van genesing en ʼn lewende bewaarplek vir plaaslike tale Die derde AVBOB Poësiekompetisie het op ʼn positiewe en dramatiese noot geëindig. Gedurende die laaste week is meer as 7 000 gedigte ingeskryf waarvan 2 224 op die sluitingsdatum, 30 November 2019, ingedien is. Dit is ʼn merkwaardige…