Daniel Hugo in gesprek met Gisela Ullyatt oor sy nuwe digbundel Openbare domein (Naledi, 2018). GU: Daniel, die voorbladfoto is geneem deur jou vrou, Marlene Malan; so ook die voorblad vir jou vorige bundel, Takelwerk. Vertel ons meer oor waarom jy hierdie besonderse foto gekies het vir Openbare domein? DH: Ja, Marlene is…
Tag: Openbare domein Daniel Hugo
Nuwe publikasie: Openbare domein (Daniel Hugo)
Openbare domein Daniel Hugo Openbare domein is Daniel Hugo se vyftiende digbundel en is toeganklike gedigte vir gewone lesers en letterkundiges. Hugo geniet wye mediadekking as digter, vertaler, resensent, rubriekskrywer, radiovoorleser en openbare onderhoudvoerder. Hugo is een van Afrikaans se voorste en gewildste digters. Hugo het al meer as vyftig werke uit Nederlands in Afrikaans…