Dit was ‘n moeilike week in die wêreld van ‘n wordende digter… soms voel leer meer soos teer-en-veer of sweer of skeur. Kortom: SEER. Veral as dit om woorde gaan wat eenmaal êrens in jou vas was, wat die stories moet vertel wat uit jou eie vleis geruk is. Maar na die bloedbad, as die…