Vandag is boordensvol: Pablo Neruda in Afrikaans. Vertaal deur De Waal Venter. (Naledi, 2019) ’n Onderhoud met de Waal Venter deur Gert Brits Hoe het jy Pablo Neruda ontdek? Neruda is een van die bekendste digters van ons moderne tyd. Hy is al beskryf as die belangrikste digter van die twintigste eeu en die belangrikste digter…