Papaja Asimina friloba Die papaja is ’n boot met die gloed van die môreson oor die Lebombo’s wat op houtstellasies van ʼn spaza vaar met sy vrag roeiende Makondoʼs. © Johann Lodewyk Marais, 2022