Beste lede en vriende van PEN Afrikaans September kondig nie net die begin van die lente aan nie, maar is ook ’n bedrywige maand op die jaarkalender wat literêre feeste en boekverwante inisiatiewe betref. Nasionale Boekeweek, ’n inisiatief van die Suid-Afrikaanse Boekontwikkelingsraad in samewerking met die Departement Kuns en Kultuur, is van 2 tot 8…