Pierre Bogaers. Vertaling uit Nederlands in Afrikaans. Vert. deur Zandra Bezuidenhout Tilburgse kermis Dit is weer kermis en soos elke jaar brand daar duisend kerse in papierlanterns; daar is weer wafels, roospienk lugballonne; dit is weer kermis netsoos elke jaar. Die vetste vroue van die vasteland sit steeds en brei, verwaand…
