Posts Tagged ‘Pieter Fourie oorlede’

Pieter Fourie oorlede.

Monday, September 13th, 2021

 

Pieter Fourie

 

 

 

Versindaba het met groot hartseer verneem dat die dramarurg en digter Pieter Fourie gister, 12 September 2021, oorlede is.