Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: resensies deur Zandra Bezuidenhout

Resensie: Afrikaans poems with English translations. (Samestellers: van Coller, van Vuuren & Viljoen)

7 January 20198 January 2019 By Versindaba

AFRIKAANS POEMS WITH ENGLISH TRANSLATIONS Saamgestel deur HP van Coller, Helize van Vuuren en Louise Viljoen. Protea Boekhuis. 2018. Slapband, 311 bladsye. ISBN 978-1-4853-0694-8 Resensent: Zandra Bezuidenhout Drie kenners kies tesame Hierdie nuwe bloemlesing, Afrikaans Poems with English Translations, saamgestel deur die gedugte driemanskap Hennie van Coller, Helize van Vuuren en Louise Viljoen – almal…

Read More

Resensie: Narokkong (Riël Franzsen)

5 May 201510 May 2015 By Versindaba

Narokkong. Riël Franzsen. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-4853-0410-4. Sagteband. 64 bladsye. Prys: R150. Resensent: Zandra Bezuidenhout   Die skaduwêreld onder die narokkong se vlerk ʼn Enkele woord kan met jou toor; soos “narokkong”, die skrikvoël met die donker, afgetrokke oë wat sy naam by ʼn Masaistam gekry het; die een wie se nimmereindigende, droewe roep al…

Read More

Resensie: Die mond vol vuur. Beskouings oor die werk van Breyten Breytenbach.

28 January 201528 January 2015 By Versindaba

Die mond vol vuur. Beskouings oor die werk van Breyten Breytenbach. Louise Viljoen. SUN PRESS. 2014. Sagteband. 329 bladsye. ISBN: 978-1-920338-83-1. Prys: R275. Resensent: Zandra Bezuidenhout Binne dieselfde maand en jaar waarin Breyten Breytenbach ʼn eredoktorsgraad van die Universiteit van Gent ontvang, verskyn Louise Viljoen se gebundelde beskouings oor sy woordkuns. ʼn Dubbele huldiging, sou…

Read More

Resensie: Die Roebaijat, Omar Khajjam. (Vert. Daniel Hugo)

16 June 201419 June 2014 By Versindaba

Omar Khajjam: Die Roebaijat. Vertaal deur Daniel Hugo. (Protea Boekhuis. ISBN: 978-1-4853-0086-1. Prys: R150. 76 bladsye. Sagteband.) Resensent: Zandra Bezuidenhout   Uit die digterlike tulband van Omar Khajjam Waarom ʼn versameling kwatryne lees van ʼn digter wat in 1048 in Persië gebore is, en wie se lang gedig (soos dit soms beskou word) reeds ses…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon