Verkondig sonkwas verf aardbol, atmosfeer stil-stil: strale vul boekrol: psalmis © Riaan le Roux, 2026
Tag: Riaan le Roux
Riaan le Roux. Verstil
Verstil soos planne en klank word metaal bepeins klinkend geloods dawerend ontvang voortbring-vrae: bloedswaarde ploegskare produksie en vrug vuurlyne breek op afkeer-koepel faal insuis: ‘n slag staal-deuraarde woon- ruimte staan geraamte: ‘n oopwond-af- grond ‘n mens in ‘n hoek in ‘n mede-skedel ver- stil aambeeld-hamer: golf-vanger…
Riaan le Roux. G’n golwe
G’n golwe stil-vredig is ‘n staat só in pas met wat kláár vergestalt dat ‘n rus- dag fase vanself spreek: tafelglad © Riaan le Roux, 2026
