Op die oog af lyk die Britse digkuns vandag kerngesond en tog, luidens ‘n onlangse berig by The Telegraph bestaan daar wel kommer oor die stand daarvan; ten spyte van die ongekende suksesse die afgelope jaar of wat. In die betrokke berig vewys Philip Hensher na die prestasie van digters wat op ‘n streep die…