Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Valiant Swart

Nini Bennett. Poësie en kontemporêre musiek: Van Koos du Plessis tot Danie du Toit

14 June 202224 October 2022 By Versindaba

    Baie digters is moedeloos wanneer hulle hul tantième-state ontvang – en dan is daar die blitsverkopers van poësie soos die hoofsanger, Danie du Toit van die alternatiewe rock-groep, Spoegwolf wat onlangs sy derde digbundel bekendgestel het. Dit lyk of Du Toit elke jaar ’n bundel selfpubliseer: Warmer voor die tuimeldroër (2020); Sterreval (2021)…

Read More

Andries Bezuidenhout. Son, sekel en simbaal

10 January 2013 By Versindaba

Middelburg – dis nou die een in die Karoo, nie Mpumalanga of Zeeland nie – is G.A. Watermeyer se wêreld. Hy is in 1917 op die plaas Spitskop in die Witteberge gebore. Hy sal seker onthou word vir sy eerste digbundel, Sekel en simbaal, wat in 1948 gepubliseer is. D.J. Opperman het ʼn sterk hand…

Read More

Andries Bezuidenhout. Toe couvert charge nog R7.00 was

5 January 20114 September 2013 By Versindaba

In 1990 het ʼn vriend ʼn pakkie briewe toegevou in hierdie plakkaat aangestuur saam met ʼn gemeenskaplike vriendin wat vir my in Pretoria kom kuier het uit die Kaap. Dis steeds teen my kantoordeur opgeplak. Dit herinner my daaraan dat daar ʼn tyd was toe ʼn mens na Koos Kombuis en Valiant Swart kon gaan…

Read More

Andries Bezuidenhout. Oppikoppi 2010: My hart op Klein Tambotieboom

12 August 20104 September 2013 By Versindaba

Om van Oppikoppi te herstel is soos om van jet lag aan te sterk ná daardie lang vlug van Sydney na Johannesburg. Dis egter die moeite werd, veral gegewe die musiek wat ʼn mens daar hoor, die ou vriende wat jy raakloop. Ek het reeds iets genoem oor die baniere met gedigte wat aan die…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon