Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Vandag is boordensvol Vertalings in Afrikaans Pablo Neruda

Resensie: Vandag is boordensvol (Gedigte van Pablo Neruda, vertaling)

23 July 201925 July 2019 By Versindaba

“Wild en heerlik was jy tussen genot en slaap” Resensie: Vandag is boordensvol: Pablo Neruda in Afrikaans – vertaal deur De Waal Venter (Naledi, 2019) Resensent: Marlies Taljard Pablo Neruda is een van die mees vertaalde digters van die twintigste eeu. Verskeie digters het al vertalings van dié Chileense digter in Afrikaans die lig laat…

Read More

Onderhoud: Vandag is boordensvol. Pablo Neruda (vert. De Waal Venter)

19 July 201919 July 2019 By Versindaba

Vandag is boordensvol:  Pablo Neruda in Afrikaans. Vertaal deur De Waal Venter. (Naledi, 2019)  ’n Onderhoud met de Waal Venter deur Gert Brits Hoe het jy Pablo Neruda ontdek? Neruda is een van die bekendste digters van ons moderne tyd. Hy is al beskryf as die belangrikste digter van die twintigste eeu en die belangrikste digter…

Read More

Nuwe publikasie: Vandag is boordensvol (Pablo Neruda) Vert. deur De Waal Venter

10 July 2019 By Versindaba

Vandag is boordensvol Vertalings uit die werk van Pablo Neruda deur De Waal Venter   Die Spaanse digter Pablo Neruda is ’n reus op die verhoog van die wêreldletterkunde. De Waal Venter, Afrikaanse digter en skrywer, bring met hierdie wye keuse van vertalings die sorgsame en elementele wêreld van Neruda met groot toewyding aan die…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Doeblet
  • Marthé McLoud. Geskil
  • Dylan Allen. 1984
  • PEN Afrikaans. Nuusbrief: September 2026
  • Nuwe Bundel. Chestlyn Draghoender: OM TE LET GO

Nuutste kommentaar

  1. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  2. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  3. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  4. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

  5. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon