weer-lig Fransi Nieuwoudt Die Lichtenburgse kunstenaar en digter, Fransi Nieuwoudt, se nuutste bundel Weer-lig gaan binnekort die rakke tref. Hierdie metamodernistiese bundel is voorwaar besonders omdat dit ook van Nieuwoudt se eie kunswerke bevat. “Woord en beeld is interverweef,” sê sy. “Daarom is hierdie ‘n unieke en kunssinnige leeservaring.” Die bundel spreek die positiewe…